Op en WakkerOp en Wakker

'Rewolusie nodig in SA-onderwys'

View descriptionShare

Terwyl private skole reeds geopen het, begin openbare skole môre. Sowat 'n miljoen graad een leerlinge sal landwyd met hulle skoolloopbaan begin. Uitkomste, gemeet aan die gehalte onderrig en opvoedingsvlak van leerders, is egter kommerwekkend swak in Suid-Afrika. En dis die rede hoekom daar 'n "rewolusie" in die onderwysstelsel in Suid-Afrika moet wees. Dit is die mening van Jurie Joubert, 'n onderwyskenner.

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,814 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,817 clip(s)