Op en WakkerOp en Wakker

Chris van Niekerk se handvol verhoog- en TV-benoemings

View descriptionShare
Baie luisteraars onthou vir Chris van Niekerk as "ou Krokodil" van 7de Laan, maar hy is al dekades lank besig met radiowerk, hier op RSG, een van ons voorste akteurs op die verhoog en het in tientalle TV-reekse gespeel. Chris is vanjaar bekroon met 'n Kanna-prys van die KKNK as beste manlike speler in 'n hoofrol vir sy spel in Die Stoele - 'n rol waarvoor hy ook benoem is vir die Aardklop- én Woordfees-toekennings. Hy is ook vir 'n Silwerskerm-toekenning benoem vir sy rol in die reeks, Lui maar op, Belinda.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,814 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,823 clip(s)