Retha Fourie groet die nuuswêreld ná 37 jaar

 
Sewe-en-dertig jaar sedert haar eerste tree by die SAUK, skakel die veteraanjoernalis Retha Fourie vandag vir oulaas haar rekenaar by die radionuus-lessenaar af. Haar loopbaan het nogal op ’n ongewone manier begin: met twee krukke ná ’n knieoperasie. Vandag neem sy met een kruk afskeid van haar kollegas, ook hier by RSG. Sy gesels oor die mense en stories wat haar loopbaan gevorm het, en die nuwe hoofstuk wat op haar wag.

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het… 

Social links