Die Wes-Kaapse regering is sterk daartoe verbind om 'n provinsie te bou wat floreer, deur middel van werkskepping en veiligheid. Hulle is vasberade en werk onverpoosd om vir jou dienste te lewer, want jy is belangrik. Alan Winde, premier van die Wes-Kaap, gesels oor kwessies wat vir luisteraars en hulle gemeenskappe belangrik is.