Politieke geweld en sluipmoorde is byna sinoniem met KwaZulu-Natal. Dit is 'n dekadelange probleem, maar dit lyk of dit deesdae toeneem. In een van die jongste voorvalle, is die DA-hoofsweep in die uMngeni-munisipaleraad, Nhlalayenza Ndlovu, by sy huis, voor sy vrou en jong kinders doodgeskiet. Gemiddeld word 'n 150 mense word jaarliks in Suid-Arika vermoor in sluipmoordaanvalle, waarvan sowat 'n derde politieke sluipmoorde is. Ons gesels vanoggend hieroor met die ondersoekende joernalis, Greg Ardé, wat 'n boek oor politieke sluipmoorde in KwaZulu-Natal, War Party, geksryf het.

Geskiedenissimposium: Suid-Afrika se argiewe kry nuwe lewe
10:25

In die kollig 2 – 20 Maart 2026
02:27

StroomAf 20 Maart 2026
03:45