Laat Desember verlede jaar, het Pieter Koen en sy gesin met vyf tasse op die vliegtuig geklim om 'n nuwe lewe in Texas in Amerika te gaan bou. Nou is die Koens terug in Suid-Afrika en het hulle lewe hier hervat.
Die kinders gaan weer in Pretoria skool en Pieter is een van die aanbieders van 'n nuwe ontbyt-televisieprogram op VIA, Goeiemôre, Good morning. Pieter kuier vanoggend saam met ons

Die tradisie van Amerikaanse presidensiële biblioteke
08:53

In die kollig 2 – 9 Junie 2026
01:28

Historiese Almanak: Albert Kimmerling
03:40