Peet Vljoen, die berugte Suid-Afrikaanse prokureur wat saam met sy vrou, Mel, in Amerika aangekeer is vir beweerde winkeldiefstal, gaan gedporteer word uit Amerika. Volgens Rapport wil Peet en Mel hulle in Kaapstad vestig. Sal Peet weer as prokureer mag praktiseer wanneer hy terug is? En kon hy in Amerika regswerk doen? Ons praat hieroor met die regskenner, dr. Willem Gravett, verbonde aan Akademia.