Op en WakkerOp en Wakker

Peer Papsak

View descriptionShare
Hy is 'n TikTok-sensasie en kan met enige vyf woorde wat jy vir hom gee, blitsvinnig, vir jou 'n liedjie skryf - in byna enige musiekstyl - van RAP tot 'n tranetrekker. Peer Papsak se se aanlynvideos van sy liedjies word derduisende kere op sosiale media gekyk en hy bedryf ook 'n aanlyn padstal waar jy onder meer T-hemde met spitsvondighede en soms tong-in-die-kies-slagspreuke kan aanskaf. Peer het 'n spesiale RSG-liedjie geskryf en ons gaan later daarna luister. Maar eers gesels ons met hom.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,670 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,673 clip(s)