Op en WakkerOp en Wakker

Paul Kruger 200: Leierskap, nalatenskap en samehorigheid

View descriptionShare
10 Oktober 2025 is die 200ste herdenking van Paul Kruger se geboortedag in 1825 op die plaas, Bulhoek, in die distrik Steynsburg in die Oos-Kaap. Kruger het vroeg in sy lewe reeds as ’n leier uitgestaan, van sy deelname aan die Slag van Vegkop tot sy latere rolle in die bestuur van die Zuid Afrikaanse Republiek. Ons praat met dr. Fransjohan Pretorius, emeritusprofessor in geskiedenis aan die Universiteit van Pretoria, oor Kruger se lewe en nalatenskap.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,718 clip(s)