Op en WakkerOp en Wakker

Paasnaweek: Betaal voor jy die pad vat

View descriptionShare
 
As jy die Paasnaweek die pad wil vat, moet jy sorg dat jou uitstaande verkeersboetes betaal is. Dié waarskuwing is deur provinsiale en plaaslike owerhede gerig. Honderde padblokkades word reg oor die land beplan. Die Wysigingswet op die Administratiewe Beregting van Padverkeersmisdrywe (AARTO) tree eers in Julie landswyd in werking, maar verskeie munisipaliteite het reeds hulle stelsels by die Nasionale Padverkeersoortredingsagentskap ingeskakel. Ons praat hieroor met die hoof van Fines-4-U, Cornelia van Niekerk.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,079 clip(s)