Op en WakkerOp en Wakker

"Oubaas" en "Hilda" weer saam op die kassie

View descriptionShare
Jou oë het jou nie verlede week bedrieg toe jy die geliefde 7de Laan-karakter, Oom Oubaas, op die kassie in die kykNET-sepie, Suidooster, gesien het nie. En boonop saam met nog 'n geliefde 7de Laan-karakter, Hilda. Annelisa Weiland, wat jare lank Hilda in 7de Laan gespeel het, speel al lank die karakter, Kate, in Suidooster, terwyl Pierre se karakter, Willie, splinternuut is.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,887 clip(s)