Op en WakkerOp en Wakker

Boeremaglede se menseregte geskend sê VN-liggaam

View descriptionShare
Die Verenigde Nasies se Menseregtekomitee het bevind dat drie lede van die Boeremag, dr. Lets Pretorius, en sy twee seuns, Wilhelm en Johan, se regte tydens die Boeremag-verhoor geskend is, en dat hulle het nie 'n regverdige verhoor gehad nie. Die Boeremag-verhoor het byna ’n dekade jaar geduur, en was een van die duurste verhore in die geskiedenis van Suid-Afrika. Ons praat hieroor met senior advokaat Francois Botes.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,887 clip(s)