Op en WakkerOp en Wakker

Ope brief skop debat af oor geloof, politiek en Solidariteit se rol

View descriptionShare
’n Ope brief van ’n Johannesburgse predikant aan Solidariteit het ’n storm ontketen oor geloof, politiek en identiteit in Suid-Afrika. In sy brief vra ds. Rudi Swanepoel van die Aan-die-Berg-gemeente vrae oor Solidariteit se internasionale bande, veral hulle skakeling in die VSA, en of dit nie dieper vrae laat oor wie ons as Suid-Afrikaners wil wees nie. Solidariteit se hoof van openbare skakeling, Jaco Kleynhans, het op Netwerk24 op die brief gereageer. Hy sê Solidariteit se werk word verkeerd verstaan – dis oor selfstandigheid, nie skeiding nie. Ons praat met albei oor die kwessie, en wat agter die woorde lê.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,837 clip(s)