Op en WakkerOp en Wakker

Ontleding: Wêreldleiers se toesprake by VN

View descriptionShare
Die 80ste Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies is tans in New York onderweg. Wêreldleiers is die afgelope paar dae besig om oor allerlei kwessies te vergader, onder meer die oorloë in Gasa en Oekraïne, 'n onafhanklike Palestynse staat en handelstariewe. Terwyl die Amerikaanse president, Donald Trump, die VN se bestaansreg in twyfel getrek het, het Suid-Afrika se president, Cyril Ramaphosa, gesê die VN se rol is nou belangriker as ooit. Ons praat hieroor met die politieke wetenskaplike verbonde aan die Universiteit van Pretoria, Roland Henwood.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,826 clip(s)