Op en WakkerOp en Wakker

Onse Kasi op SABC2

View descriptionShare
Sondag begin ‘n splinternuwe dramareeks op SABC2, Onse Kasi. Wanneer die Vissers hulleself in finansiële moeilikheid bevind en hulle huis in Witpoortjie verloor, kom ‘n engel onder ‘n dekmantel tot hulle redding. Heidi Mollentze en Deon Coetzee wat die hoofrolle in die reeks vertolk, is hier by ons in die ateljee.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    2,927 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Recent clips
Browse 2,930 clip(s)