Op en WakkerOp en Wakker

Ons kyk terug op die jaar: Koning Charles word gekroon

View descriptionShare
Die kroning van 'n Britse monarg is 'n hoogs godsdienstige gebeurtenis, en die salwing wat agter 'n skerm plaasvind, is gebaseer op die Bybelse salwing van koning Salomo. George Frederick Handel se bekende kroningsmusiek, Zadok the Priest, vertel hierdie verhaal. Die laaste kroningseremonie, voor koning Charles se kroning vanjaar op 6 Mei, het 'n koninklike kroning 70 jaar gelede laas plaasgevind. Die SAUK was daar en ons luister na 'n uittreksel uit die Afrikaanse Diens se dekking van Elizabeth II se kroning op 2 Junie 1953.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,803 clip(s)