Op en WakkerOp en Wakker

Om 'n doel in die spel van die lewe aan te teken

View descriptionShare

'n Laerskool met brandarm leerlinge in Kayamandi by Stellenbosch het onlangs 'n nuwe sokkerveld en 'n wateropgaar- en suiweringsaanleg gekry. Die kinders van Kayamandi Primary het pouses en na skool op 'n klipperige rooigrondveld, wat seker eerder 'n soort baan is, gespeel. Open Play Foundation is die geesteskind van Marco Botha wat dié stigting saam met Remgro en die Stellenbosch Football Club op die been gebring. 

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,505 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,508 clip(s)