Op en WakkerOp en Wakker

Om jou loopbaan vir ’n Land Rover te verruil

View descriptionShare
 
Twee vroue, een 'n kerningenieur en die ander 'n Nederlandse taal- en kultuurspesialis, het hulle loopbane verruil vir ’n Land Rover, en toer nou al die afgelope paar jaar met die einste voertuig deur Afrika. Carla Terblanche en Lida Dirks het die 26 jaar oue viertrekvoertuig aanlyn gekoop, sonder om dit te sien, 'n eenrigting kaartjie Suid-Afrika toe gekoop, en begin toer. Hulle noem hulle Land Rover Pango, en hulle sloertoer, Wandering Pango.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,949 clip(s)