Op en WakkerOp en Wakker

Olifantgetalle en ekostelseldruk weer onder vergrootglas

View descriptionShare
 
Die toenemende druk op natuurgebiede en die rol van olifantgetalle in ekostelselverandering is weer sterk in die nuus ná nuwe waarskuwings van kenners oor habitatverlies en ontwrigting van natuurlike balans in parke soos die Krugerwildtuin. Volgens ekoloë kan die huidige situasie, waar olifantgetalle aansienlik bo die beraamde drakrag is, ’n groot impak hê op boombedekking, biodiversiteit en selfs klimaatpatrone. Ons praat hieroor met Deon Furstenburg, ’n onafhanklike ekoloog en dierkundige.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,042 clip(s)