Op en WakkerOp en Wakker

Nuwe wet kan jou huwelikskontrak verander

View descriptionShare
 
Suid-Afrika se egskeidingswette staan op die rand van ’n groot verandering. ’n Nuwe wetsontwerp wil howe die mag gee om bates te verdeel – selfs in huwelike buite gemeenskap van goedere sonder aanwas. Dis ’n poging om gades te beskerm wat nie self ’n inkomste verdien het nie, maar steeds tot die huwelik bygedra het. Bertus Preller, ’n gesinsregprokureur, help ons verstaan wat dié veranderinge beteken, en wat dit vir jou huwelikskontrak kan beteken.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,096 clip(s)