Op en WakkerOp en Wakker

Nuwe regulasies vir gemeenskappe by SKA

View descriptionShare
Die Square Kilometre Array-projek, of te wel SKA, hou reuse vooruitgang vir ruimtenavorsing in. Wanneer dit voltooi is sal dit die grootste radioteleskoop ter wêreld wees, en die inligting wat daardeur versamel word, sal ongeëwenaar wees. Soos met enigiets in die lewe is daar egter ook nadele aan verbonde. Die gemeenskappe in die Hardemanskaroo in die distrikte Carnarvon, Williston en Van Wyksvlei, wat gasheer vir die projek is, is nie almal so opgewonde daaroor as die wetenskaplikes wat daarby betrokke is nie. Nou het die regering nuwe regulasies gepubliseer vir kommentaar, wat die impak op die gemeenskappe effens behoort te verlig. Dr. Wynand Boshoff, lid van die parlementêre portefeuljekomitee vir hoër onderwys, wetenskap en innovering en Noord-Kaapse VF Plus-leier, sluit by ons aan.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    2,990 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Recent clips
Browse 2,993 clip(s)