Op en WakkerOp en Wakker

Vaalrivier-krisis: Amptenare verantwoordelik?

View descriptionShare
Die munisipale bestuurder van die Emfuleni-munisipaliteit, April Ntuli, staar twee strafregtelike klagte in die gesig weens dié munisipaliteit se onvermoë om te keer dat rou riool in die Vaalrivier gestort word. AfriForum het reeds 'n klag teen Ntuli ingedien, en die EFF het aangekondig hulle sal vandeesweek ‘n klagte teen Ntuli indien. Intussen is daar miljoene rand deur inwoners en sakemense bestee om die waterslaai uit die rivier te verwyder. Ons praat hieroor met professore Richard Meissner en Anja du Plessis van Unisa.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,106 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,109 clip(s)