Op en WakkerOp en Wakker

Nuwe reëls oor swanger leerders

View descriptionShare
Die Departement van Basiese Onderwys het konsepregulasies bekendgemaak om diskriminasie teen leerders, wat swanger raak, te verhoed en om ná die geboorte van hulle babas, die leerders weer by die skool te kry. In Suid-Afrika skenk daar elke dag van die jaar, gemiddeld 365 tienerma's geboorte. Sowat tien meisies per dag wat geboorte skenk, is tussen 10 en 16 jaar oud. Ons praat hieroor met die adjunkbestuurshoof van die skoolbeheerliggaam-oganisasie, Fedsas, dr. Juané van der Merwe Mocke.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,887 clip(s)