Op en WakkerOp en Wakker

Nuwe "onteiening sonder vergoeding"

View descriptionShare

Die wysigingswet op outeursreg wat vandag voor die Nasionale Vergadering dien, sal soos 'n springkaanplaag deur Suid-Afrika trek en 'n spoor van verwoesting agterlaat. Dis 'n vorm van onteiening sonder vergoeding. Dis die mening van NB-uitgewers se hoof van regsake en ondervoorsitter van die uitgewersvereniging van Suid-Afrika, Gys Visser.

  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    2,881 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Recent clips
Browse 2,884 clip(s)