Op en WakkerOp en Wakker

Nuwe kopieregwetgewing – goed of skadelik?

View descriptionShare
Met die verskyning van die voormalige Eskom-baas, André de Ruyter se boek, Truth to Power, het die uitgewer, Penguin Randomhouse, ‘n waarskuwing uitgereik teen mense wat die PDF-weergawe van die boek elektronies, veral op WhatsApp, versprei. Die laaste paar jaar word talle boeke, tydskrifte en koerante so versprei, maar dis natuurlik onwettig. Die wet op kopiereg en sy wysigings kom uit die 1970’s en daarom is dit wenslik om nuwe wetgewing te skryf, wat inderdaad gedoen is. Die nuwe wetgewing wat president Cyril Ramaphosa terug verwys het na die parlement, gaan veel meer skade as goed doen, sê skrywers, musikante, akteurs, joernaliste en ander rolspelers in dié sektor. Catrina Wessels, bestuurder van PEN-Afrikaans en kopieregkonsultant, sluit nou ons aan.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    2,899 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Recent clips
Browse 2,902 clip(s)