Op en WakkerOp en Wakker

NG Kerk Algemene Sinode se nuwe leiers

View descriptionShare
Die NG Kerk bly een van die belangrikste en kragtigste netwerke in Suid-Afrika. Dis die mening van die politieke ontleder, Roland Henwood, by die NG Kerk se Algemene Sinode. Dis die kerk se 18e Algemene SInode in 200 jaar. By dié sinode is ds. Jan Lubbe, Vrystaatse moderator, verkies as moderator, of voorsitter, van die NG Kerk in Suid-Afrika. Die sinode het ook die jongste ondervoorsitter in die geskiedenis van die kerk, Maartje van der Westhuizen, verkies. Die sinode duur tot Vrydag.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    2,382 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Follow podcast
Recent clips
Browse 2,385 clip(s)