Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, se plan om Gasa-stad ná byna 20 jaar weer te beset en onder Israel se militêre beheer te plaas maak groot opslae. Volgens Netanyahu is dit die beste manier om van Hamas ontslae te raak, en sal Israel mettertyd die beheer oor die stad aan Arabiese militêre magte oordra. Hierdie plan van Netanyahu het groot ontevredenheid in die wêreld, maar ook onder Israelse burgers veroorsaak. Verskeie van Israel se bondgenote, soos Brittanje, Duitsland en Frankryk, het skerp kritiek teen die plan uitgespreek, terwyl Israeli’s die strate ingevaar het. Ons praat hieroor met professor Anthoni van Nieuwkerk van die Thabo Mbeki-skool by Unisa.

Filosofieboek volg op Op en Wakker-reeks
08:14

In die kollig 2 – 26 Maart 2026
01:01

‘Skoolkinders hoort nie sportkontrakte en agente te hê’
07:03