Nepotisme, kleptokrasie en die taal van magsmisbruik

 
Die stemme is getel en nuwe burgemeesters en munisipale rade moet binne twee weke die leisels oorneem. Maar politieke vriende, familiebelange en selfverryking bly ’n netelige kwessie. Die taalghoeroe, dr. Willem Botha, het reeds in 2010 oor kleptokrasie geskryf, en kort voor vanjaar se verkiesing weer dié onderwerp aangepak. Ons praat met hom oor die oorsprong van woorde soos nepotisme, nepotokrasie en kleptokrasie, en die politieke satire wat daarin skuil.

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het… 

Social links