Op en WakkerOp en Wakker

Nederlandse regering val. Pole, Suid-Korea kies nuwe presidente

View descriptionShare

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.
6,762 clip(s)
Loading playlist
Die afgelope dag of drie was daar groot verskuiwings in die wêreld met die Nederlandse koalisieregering wat geval het, en Pole en Suid-Korea wat nuwe leiers gekies het. Die Nederlandse koalisieregering het tot 'n val gekom nadat die konserwatiewe PVV-party van Geert Wilders hom aan die regering onttrek het. Wilders het verlede jaar die meeste stemme in die verkiesing gekry, en die regering is minder as 'n jaar aan bewind. In Pole is die konserwatiewe Karol Nawrocki tot president verkies, en in Suid-Korea is Lee Jae-myung as president ingehuldig. Ons praat hieroor met Jaco Kleynhans van Solidariteit.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,762 clip(s)