Op en WakkerOp en Wakker

Nalatenskap van baanbreker-argitek, Sophia Gray

View descriptionShare
Dis Vrouemaand. Ons praat oor die nalatenskap van die baanbreker-argitek en moeder van Anglikaanse Kerk-argitektuur, Sophia Gray. Sophia was ook die eerste vroue-argitek in Suid-Afrika. Al het sy geen formele opleiding gehad nie, bly haar bydrae feitelik ongeëwenaard tot die Suid-Afrikaanse argitektuurlandskap. Om met ons hieroor te praat, sluit Albert Geldenhuys by ons aan. Albert doen jare lank al argitektuurnavorsing as 'n stokperdjie.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,657 clip(s)