Op en WakkerOp en Wakker

‘n Taalplatform wat bly groei en inspireer

View descriptionShare
 

Ons vier ’n besonderse mylpaal in die Afrikaanse leefwêreld - tien jaar van Afrikaans.com. Dit is ’n platform wat oor die afgelope dekade stilweg, maar kragtig, ’n bekende en geliefde naam in baie huise geword het. Van leerhulp tot leefstyl, van taalontwikkeling tot inspirasie, Afrikaans.com het regtig ’n ruimte geskep waar Afrikaans leef, groei en relevant bly in ’n moderne wêreld. Ons gesels met Milanie Vosloo, projekbestuurder by Afrikaans.com.

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,086 clip(s)