Van die land se voorste regsdenkers kom môre in Pretoria bymekaar vir die tweede regsimposium van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se regskommissie. Van persoonlike eise tot die impak van internasionale ruimtereg, die program raak aan alles van die alledaagse tot die buitengewone. Onder die sprekers tel kenners wat die vinnig veranderende regswerklikheid sal ontleed. Een van hulle is advokaat Jean Meiring, ’n raadslid van die Akademie en voorsitter van die regskommissie.

Danré Strydom maak geskiedenis op gesogte internasionale musieklys
09:26

Historiese Almanak 7 Mei 2026
03:30

Sakenuus 7 Mei 2026
03:53