Op en WakkerOp en Wakker

’n Nuwe hoofstuk vir Ashton: Langeberg Foods heropen

View descriptionShare
 
’n Nuwe hoofstuk begin vandag vir Ashton in die Wes-Kaap, asook die dorp se boere en die plaaslike gemeenskap. Langeberg Foods se fabriek op Ashton, voorheen deel van Tiger Brands, heropen ná jare van onsekerheid en ’n komplekse oordrag. Die nuwe eienaarskapmodel sluit plaaslike boere, internasionale beleggers en die gemeenskap in. Ons praat met Christo van der Rheede, uitvoerende direkteur van die FW de Klerk-stigting, en Jacques Jordaan, uitvoerende hoof van die Inmaaktevrugte- produsentevereniging.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,521 clip(s)