Op en WakkerOp en Wakker

Moet hoop op Afrikaanse onderrig by openbare universiteite laat vaar word?

View descriptionShare
 

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.
7,713 clip(s)
Loading playlist
Die Universiteit van Pretoria het onlangs sy nuwe taalbeleid uitgereik, en is volgens professor Hein Willemse, eertydse hoogeleraar in Afrikaanse letterkunde aan die universiteit, gefokus op inklusiwiteit. Taal op tersiêre vlak is 'n netelige kwessie in Suid-Afrika, met die meeste openbare universiteite wat slegs in Engels onderrig. Ons praat hieroor met professor Hein Willemse.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,714 clip(s)