Op en WakkerOp en Wakker

Minister oor korrupsie in tronke en departement

View descriptionShare
 

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.
7,183 clip(s)
Loading playlist
Die Departement van Korrektiewe Dienste het onlangs onder skoot gekom weens hemelhoë pryse wat vir produkte soos kookolie en souspoeier betaal is. Dit het aan die lig gekom tydens 'n parlementêre portefeuljekomiteevergadering. Daar is ook bekend gemaak dat daar op duisende selfone beslag gelê is in tronke. Intussen het die Minister van Korrektiewe Dienste, dr. Pieter Groenewald, uit Botswana teruggekeer waar hy ooreenkomste met sy Botswana-eweknie onderteken het.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,183 clip(s)