Op en WakkerOp en Wakker

Maalvleis van mites: Olifant waak by lyk

View descriptionShare
 
Die afgelope week was die land en die wêreld aan die gons oor foto's en 'n storie op sosiale media van 'n olifant by dooie man in die Krugerwildtuin waak. Die inskrywing op sosiale media is duisende keer gedeel. Dit wys 'n olifant met die naam, Mnumzane, wat glo by 'n senior wildbewaarder van die Kruger Wildtuin, ene Sipho Nkosi waak, wat blykbaar aan 'n hartaanval gesterf het. Ons maak elke Vrydag maalvleis van mites en fopnuus saam met Gert van der Westhuizen van Netwerk24.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,183 clip(s)