Op en WakkerOp en Wakker

Mensregte vandag

View descriptionShare
Enkele ontleders verskil, maar die meerderheid stem saam - die verandering in die wêreldorde kom al lank, eers stelselmatig, toe meer indringend, veral ná die verkiesing van Donald Trump as die 47ste Amerikaanse president. Vandag is Menseregtedag in Suid-Afrika. Het die idee van 'n liberale demokrasie, waarvan menseregte 'n kerndeel is, soos dit bestaan sedert die val van die Berlynse muur, in onguns verval? Wat moet 'n mens maak met die skuif na konserwatisme regoor die Weste? Wat van Afrikaanse mense? Wat van Afrikaners. Wat van menseregte in Suid-Afrika? Ons bespreek dit met dr. Lindie Koorts, historikus van die Universiteit van Pretoria, Alida Kok, politieke wetenskaplike van Akademia, en Lourensa Eckard, joernalis en aanbieder van In Gesprek op kykNET.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,915 clip(s)