Op en WakkerOp en Wakker

Drie dekades van hoop: Die Kinderfonds se lewensveranderende werk

View descriptionShare
 
Hoe ons na kinders omsien wat nie ’n maklike paadjie in die lewe het nie, sê baie van wie ons as ’n samelewing is. Agter elke projek, elke skenking en elke klein gebaar van hoop, is daar stories van kinders wat eenvoudig net ’n kans nodig het om weer in môre te kan glo. Die Kinderfonds maak al langer as drie dekades ’n verskil in die lewe van kinders, wat steun, stabiliteit en ’n tweede kans nodig het om hulle toekoms met hoop te kan bou. Ons praat met Adrie van Staden, die fonds se uitvoerende beampte.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,062 clip(s)