Op en WakkerOp en Wakker

Menseregtedag - Deel 3

View descriptionShare
Vandag word Menseregtedag in Suid-Afrika gedenk, 'n openbare vakansiedag wat in 1995 tot stand gekom het. Die dag se geskiedkundige konteks is gewortel in die gebeure by Sharpeville in 1960. In 'n spesiale dokumentêre reeks vir RSG om ‘n dekade van demokrasie in 2004 te gedenk, het ons oudkollega Wilna Matthee, in samewerking met die Robbeneiland-museum se navorsingseenheid, gefokus op die gebeure in Suid-Afrika sedert Sharpeville. Hier is 'n verkorte weergawe van haar program oor die 1960's.
  • Facebook
  • Twitter
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    2,911 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Recent clips
Browse 2,914 clip(s)