Op en WakkerOp en Wakker

Menseregtedag - Deel 2

View descriptionShare
Ons kyk terug na hoe Menseregtedag sedert 1995 in Suid-Afrika gevier word, veral toe die veelpartyonderhandelings die geleentheid gebied het vir Suid-Afrika om meer belyn te word met die VN se universele verklaring van menseregte wat reeds in 1948 aanvaar is. Veral hoofstuk 2 van die Suid-Afrikaanse grondwet, bekend as die handves van regte, word tot vandag toe wêreldwyd geloof. Norma Odendaal het in 1997 op die destydse radiosondergrense met oudregter Johann van der Westhuizen oor menseregte gepraat, toe hy nog 'n professor by die Universiteit van Pretoria was.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,463 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,466 clip(s)