Op en WakkerOp en Wakker

Mel Viljoen oor nuutste The Real Housewives

View descriptionShare
Dubai, Lagos, Beverly Hills, Pretoria, Durban, Johannesburg, die Wynland en nou ook Jamaika. Die reeks, The Real Housewives, maak wêreldwyd opslae en lok miljoene kykers. Die jongste Suid-Afrikaanse seisoen van dié reeks, is in Jamaika verfilm met 'n handvol Suid-Afrikaanse vroue. Melany, of Mel, Viljoen wat in die Pretoria-weergawe van die reeks te sien was, is ook 'n deelnemer wat in die jongste seisoen haar verskyning maak.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,359 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,362 clip(s)