Op en WakkerOp en Wakker

Matriekhersiening op RSG

View descriptionShare
RSG se baie gewilde, jaarlikse matriekhersiening skop weer eersdaags af. Van 2 September af moet jy jou ore spits, want hierdie hersiening bied daardie ekstra hupstoot wat matrikulante nodig het om vir die eindeksamen voor te berei. Om met ons hieroor te praat, sluit Hazel Janse van Rensburg, een van Kompas se aanbieders, by ons aan.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,631 clip(s)