Op en WakkerOp en Wakker

Massaskietery in Westbury: Inwoners is kwaad, angsbevange

View descriptionShare

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.
6,735 clip(s)
Loading playlist
Die minister van polisie, Firoz Cachalia, het die naweek die Westbury-woonbuurt in Johannesburg besoek ná 'n massaskietery waar vyf mense geskiet is. Twee van die vyf, 'n jong ma en haar jaaroue baba, is dood. Inwoners kla al jare lank oor misdaad en bendebedrywighede in die buurt, en is angsbevange. Cachalia is nie die eerste polisieminister wat Westbury besoek nie, en geweldsmisdaad duur onverpoos voort. Ons praat met twee inwoners van Westbury, Bridget Munnik is 'n berader en bestuurder van die Westbury-jeugsentrum, en pastoor Sherwin Deiling.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,735 clip(s)