Op en WakkerOp en Wakker

Massaskietery in Westbury: Helen Zille reageer

View descriptionShare
Ná 'n massaskietery in Westbury in Johannesburg waarin 'n baba dood is, is die Weermag gister in dié, en ander bendegeteisterde woonbuurte ontplooi. Ons het vroeër die hartroerende pleidooie van gemeenskapslede van Westbury in Op en Wakker gehoor. Om haar reaksie oor die geweld te kry, praat ons met die DA-burgemeesterskandidaat vir Johannesburg, Helen Zille.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,762 clip(s)