Op en WakkerOp en Wakker

Maalvleis van mites: Kan die aarde swaartekrag verloor?

View descriptionShare
 

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het om die dag op die regte voet te begin.
7,713 clip(s)
Loading playlist
Op 12 Augustus 2026 sou daar vir sewe sekondes geen swaartekrag wees nie, en motors, mense, potte, ketels, diere, en alles anders sou in die lug rondgesweef het. Nִá die sewe sekondes sou alles na benede tuimel, en miljoene mense sou sterf. Dít was 'n fopnuus-video wat deur miljoene mense wêreldwyd gekyk is, en baie mense angstig gemaak het, selfs al het NASA vooraf gesê dis 'n samesweringsteorie wat van alle waarheid ontbloot is. Ons praat hieroor met Gert van der Wetshuizen van Netwerk24.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,714 clip(s)