Op en WakkerOp en Wakker

Letsels van emosionele mishandeling

View descriptionShare
 

Dis 16 Dae van Aktivisme teen geweld teen vroue en kinders. Ons fokus vandag op kinders. Dr. Eugene Allers, 'n lid van die Suid-Afrikaanse Vereniging van Psigiaters, praat  oor die emosionele mishandeling van kinders, en die letsels wat dit nalaat.

  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 7,202 clip(s)