Op en WakkerOp en Wakker

Land en Sand: Roelof Botha

View descriptionShare
Jy hoor hom gereeld op RSG. Die ekonoom, dr. Roelof Botha, is al langer as 50 jaar 'n bekende en gerekende ekonoom in Suid-Afrika. Hy is baie krities oor die Reserwebank se monetêre beleidskomitee en China. Roelof het land en sand met Pieter Steyn gesels oor sy pa, oudminister Pik Botha, hoekom hy steeds met 'n rugbybal draf en pale toe skop, en sy kinders, onder andere sy seun, ook Roelof, wat 'n vriend van Elon Musk is en 'n stigterslid van PayPal was.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 2 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    6,285 clip(s)

  2. Land en Sand

    79 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 6,285 clip(s)