Op en WakkerOp en Wakker

Land en Sand: Heindrich Wyngaard

View descriptionShare
Kaapse Forum het onlangs sy tweede bestaansjaar gevier. Dit het met sy stigting baie kritiek ontlok. Heindrich Wyngaard is Kaapse Forum se uitvoerende voorsitter, en aanbieder van die TV-program, Klop!, wat verlede week die laaste keer uitgesaai is. Pieter Steyn en Heindrich het koffie gaan drink, en land en sand gesels oor onder meer sy dae as aanbieder van Monitor en Kommentaar, sy grootwordjare op Caledon en kritiek van Jonathan Jansen.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,245 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,248 clip(s)