Op en WakkerOp en Wakker

Dakar-safari: 37 jaar later

View descriptionShare
Dis eersdaags die 37ste herdenking van die Dakar-safari, wat onder leiding van Frederik van Zyl Slabbert en Breyten Breytenbach aan die een kant, en Thabo Mbeki en ander ANC-leiers aan die ander kant, plaasgevind het. Die groep het in 1987 in Dakar, Senegal, byeengekom om samesprekings te voer oor 'n oorgang na 'n demokratiese Suid-Afrika. Dit was 'n hoogs omstrede tog, wat hewige reaksie van die destydse regering en regse groepe, soos die AWB, ontlok het. Twee van die Dakar-gangers was Max du Preez en dr. Theuns Eloff. Hulle sluit by ons aan.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,253 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,256 clip(s)