Op en WakkerOp en Wakker

Jopie Fourie: Held of verraaier?

View descriptionShare
Jopie Fourie is 110 jaar gelede tereggestel. Min mense se verhaal veroorsaak soveel verskille. Was 'n hy held, of ’n verraaier? Fourie was 'n soldaat in die Anglo-Boereoorlog, en het aan die 1914-rebellie deelgeneem. Hy is aan hoogeverraad skuldig bevind, is deur 'n vuurpeleton tereggestel. Die bekroonde geskiedskrywer, Albert Blake, het sy kop in die Jopie Fourie-byenes gesteek en sy boek, JOPIE FOURIE: 'N BESINNING het pas by Protea verskyn.
  • Facebook
  • X (Twitter)
  • WhatsApp
  • Email
  • Download

In 1 playlist(s)

  1. Op en Wakker

    3,698 clip(s)

Op en Wakker

Op en Wakker is 'n ontbytprogram met al die inligting, vermaak en opheffende inhoud wat jy nodig het 
Social links
Recent clips
Browse 3,701 clip(s)